29 Januarie 2018
Ons Klub se President, Paul Brits, saam met lede wat hom op ons baan gehelp het.
29 Januarie 2018
Ons groep lede wat hulle tyd opge-offer het om ons baan netjies en mooi te maak!
24 Januarie 2018
Wenners van Global Golf se borgdag: Agter: G van Zyl, N Marais, A van der Linde (Global Golf) Voor: F Brown, J Groenwald, P Steenkamp.