MBCG OLNLvisitorgolfbooking
Newsflash:
Read our Club Newsletter for important and useful information ... Read More
See what is happening at the Club this month ... Read More
Make your booking request ... Read More

Nicolaas Pienaar

Dit is met groot hartseer dat ons moes afskeid neem van ‘n dierdare, liefdevolle en getroue vriend. Hy was vir baie jare een van ons mees gewaardeerde lede van Mosselbaai Gholfklub. Sy sagte, kalm wyse waarop hy situasies hanteer het, sal altyd blywend in ons gemoed wees.

Troos en sterkte word sy familiekring toegewens

Nico was ‘n ware vriend!


 

Social Media

Newsletter

Subscribe to our mailing list

* indicates required